...

30 SECONDS JR (AFR)

SKU: 148004

Vinnig! Jy het net dertig sekondes om die woorde op 'n kaartjie aan jou spanmaat(s) te beskryf, op watter manier jy ook al will, maar sonder om die woorde self to em of staat te maak op 'klink-soos' taktieke. Gereed ? LAAT WAAI! Ouderdom: 7+ Spelers: 3 of meer read more ↓ read less ↑

R349.90 In Stock